Geleende engel van God

As n engel land jy op my skoot,

Skree soos nog nooit gehoor!

Oomblik van vreugde byna te groot …

Ek maak jou groot soos God wil,

Kleine handjies voel die lewenspad.

Wees stil kindjie, wees stil.

God het jou vir ons geleen.

Sy eie engeltjie vir ons gestuur,

Om groot te maak volgens Sy wil,

Met n geleende engeltjie is ons geseën.

1 thought on “Geleende engel van God

  1. Justice Reply

    Essays like this are so important to brianedong people’s horizons.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

48 + = 58