Geleende engel van God

As n engel land jy op my skoot, Skree soos nog nooit gehoor! Oomblik van vreugde byna te groot … Ek maak jou groot soos God wil, Kleine handjies voel …

Vier seisoene taal

Goudgeel val die blare van jou gesig. Leë takke staan ope arms en wag. Bibberend breek die sneeu bedekte gras, Jou sterke krag laat in die koue nag. Maar jy …

Die antwoord

‘n Ouer loop in die tuin en tob oor aandete. ‘n Kind loop in die tuin en verkyk haarself aan die vlindertjies. ‘n Ouer bestuur die straat af opad na …